{"product_id":"9780624064718","title":"Plesierengel","description":"\u003cp\u003e\"Tristan Hansen word die engel van plesier genoem - 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het\u003cbr\u003eMaar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet? \u003cbr\u003ePlesierengel is 'n nuwe, aangepaste weergawe van Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar dié slag kookwaterwarm, onbevange en onbevrees vertel. Soos dit regtig daagliks gebeur . . .\u003cbr\u003eHet jy genoeg moed om dit te lees? Daar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leon+van+Nierop\" class=\"contributor-link\"\u003eLeon van Nierop\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leon van Nierop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375767535779,"sku":"9780624064718","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624064718_68b6fd44-ea87-4f29-a9f8-42f9dbc6fea9.jpg?v=1776478906","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624064718","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}