{"product_id":"9780624065210","title":"Danda op oudeur","description":"\u003cp\u003eVir 12-18 jaar. Verwerk deur die skrywer en heruitgegee met nuwe omslag. Danda bevind hom nou by sy pa op die seedorp Oudeur. Hier beleef hy 'n opwindende avontuur, waarin sy pa verdink word van moord, en waarin swendelaars en smokkelaars ontmasker word. Weer eens is die ou deugniet Sarel Vetvoet en Danda se versameling troeteldiere teenwoordig. 'n Bymotief is dié van die verdere ontwikkeling van Danda se vriendskap met Rosina, die Portugese meisie wie se pa Danda in die eerste boek gehelp het, en Sara, die vrou met wie sy pa 'n verhouding het. (Uit Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom: 'n gids tot die Afrikaanse kinder- en jeugboek).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Barnard\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Barnard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Barnard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375763472547,"sku":"9780624065210","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624065210_0085fe46-0a47-410a-95a0-d9f31dcd6038.jpg?v=1776478938","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624065210","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}