{"product_id":"9780624065241","title":"Donkerland","description":"\u003cp\u003eDonkerland beloof om een van die grootste TV-gebeurtenisse van 2013 vir Afrikaanse kykers te wees  - 'n epiese werk wat 158 jaar van Afrikaner-geskiedenis in dertien episodes teleskopeer. Dit is ook een van die mees ambisieuse skeppings van Deon Opperman se loopbaan as dramaturg en draaiboekskrywer - 'n poging om aan die hand van die wedervaring van ses geslagte van die De Witt-familie te vertel wat tussen 1838 en 1996 met die Afrikaner gebeur het. 'Deon Opperman het nog nooit 'n oninteressante karakter geskep nie,' vertel Breytenbach, 'en mense wat Donkerland lees, sal gou agterkom hoe uniek die mense is wat hy hier vir ons aantree.'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Deon+Opperman\" class=\"contributor-link\"\u003eDeon Opperman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Deon Opperman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375733358755,"sku":"9780624065241","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624065241_d7e8a799-0c3d-4a43-8e1d-75d39608abd3.jpg?v=1776478942","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624065241","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}