{"product_id":"9780624066095","title":"Wie met vuur speel","description":"\u003cp\u003eHier, weens populêre aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBy 'n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná 'n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas - hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAs dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die 'liasseerkabinet van die dood' ooptrek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Deon+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eDeon Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Deon Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375462727843,"sku":"9780624066095","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624066095_d50927e7-5ad3-41a7-b98f-e7d3ff95d674.jpg?v=1776478989","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624066095","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}