{"product_id":"9780624067771","title":"Stippellyn","description":"\u003cp\u003eLana is 'n verpleegster in 'n kliniek vir verswakte bejaardes. Ná die afsterwe van een van die mans in haar sorg, leer sy  sy vrou ken; kort daarna ook hul seun, wat vir die begrafnis van Londen gekom het. Sy herken hom onmiddellik: Dit is Konrad, die man met wie sy 'n dekade gelede 'n vlugtige verhouding gehad het. Wat meer is, Konrad versoek haar om sy ma te vergesel op 'n besoek aan sy suster. Sonder dat sy self die redes vir haar besluit besef, stem Lana in, en die twee vroue pak die reis na die suide aan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Erika+Murray-Theron\" class=\"contributor-link\"\u003eErika Murray-Theron\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Erika Murray-Theron","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584706527395,"sku":"9780624067771","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624067771_c52c17c3-0ab0-4db3-8679-5eca5f2ab8ff.jpg?v=1776479071","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624067771","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}