{"product_id":"9780624068365","title":"Die Dingesfabriek 3 Jannus en Kriek Krimp","description":"\u003cp\u003eDie derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan.  \u003cbr\u003eIn die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . \u003cbr\u003eToe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: 'n laserstraal wat 'n enkele koringkorrel  eensklaps so groot kan laat groei dat 'n mens 'n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van 'n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elizabeth+Wasserman\" class=\"contributor-link\"\u003eElizabeth Wasserman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elizabeth Wasserman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375596781731,"sku":"9780624068365","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624068365_4d4000c7-c83d-4b66-a2b3-f17cf82eccdd.jpg?v=1776479143","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624068365","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}