{"product_id":"9780624069201","title":"Professor Sabatina se wetenskapboek","description":"\u003cp\u003eProfessor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd oor wetenskap wou weet!  Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (eenvoudig genoeg vir selfs die jongste lesers en met bestanddele wat geredelik in huise beskikbaar is), die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en 'n \"dink 'n bietjie\" vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span.\u003cbr\u003eDie professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oë oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om 'n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elizabeth+Wasserman\" class=\"contributor-link\"\u003eElizabeth Wasserman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elizabeth Wasserman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584707674275,"sku":"9780624069201","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624069201_375355da-95d0-4bd6-a74d-1b38502f3955.jpg?v=1776479241","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624069201","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}