{"product_id":"9780624069232","title":"Citygirl en die swart hings","description":"\u003cp\u003eNicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie 'n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan.\u003cbr\u003eMaar dié vakansie is haar pa weg en moet Nicole noodgedwonge saam met haar ma Weskus toe ry. Die Weskus is 'n wêreld wat Nicole glad nie ken nie, maar sy word vinnig deel van 'n groep kinders wat ook perdry. Hulle kry te doene met Soutvis die 'wilde' perd, wat weggehardloop het en baie skugter is. Die klomp kinders beraam 'n plan om die perd aan te keer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marga+Jonker\" class=\"contributor-link\"\u003eMarga Jonker\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marga Jonker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375554314403,"sku":"9780624069232","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624069232_6a188d3a-2768-4b65-a9f7-c92a0d47c767.jpg?v=1776479247","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624069232","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}