{"product_id":"9780624069416","title":"Recce - kleinspan operasies agter vyandelike linies","description":"\u003cp\u003eUit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoëns en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKoos Stadler is 'n beroepsoldaat en voormalige Recce met nege medaljes op sy kerfstok, waaronder die Honorus Crux (Brons) vir dapperheid. Hy het as lid van die Spesiale Magte se spesialisverkenningspanne, oftewel kleinspanne, vyf jaar lank talle hoogs gespesialiseerde strategiese operasies agter vyandelike linies uitgevoer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Koos+Stadler\" class=\"contributor-link\"\u003eKoos Stadler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Koos Stadler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584708264099,"sku":"9780624069416","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624069416_59b9538b-b3b4-481a-84c5-3fb8b3ccb5c9.jpg?v=1776479270","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624069416","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}