{"product_id":"9780624070863","title":"Die ding in die riete","description":"\u003cp\u003eIn hierdie bloemlesing ontvou die wonderwêreld van mites oor verskeie kulture en grense heen. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Die ding in die riete ontmoet ons opnuut die bose slang in die Skeppingsverhaal, maak ons kennis met die Khoisan se waterslang en al sy seksuele en lyflike konnotasies en leer ken ons die Chinese uitbeelding van Kwan-Yin, 'n slang van wysheid. Om nie van die meerminne en ander wonderbaarlike wesens 'n woord te rep nie. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAntjie Krog sê: \"Ek het die stories absoluut boeiend gevind en agtergekom ek sit vasgenael terwyl ek elke een van hulle lees.  Die een is werklik so goed soos die ander en ek dink dit is 'n wonderlike skat wat hier bymekaargemaak is.  Ongelooflik dat ál die stories so goed is.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jean+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eJean Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jean Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584709083299,"sku":"9780624070863","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624070863_32bf95e9-0f6a-49cb-8337-aba4a89ba1f5.jpg?v=1776479385","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624070863","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}