{"product_id":"9780624071044","title":"Swemlesse vir 'n meermin","description":"\u003cp\u003eIn Swemlesse vir 'n meermin skryf Hanna 'n lewensgids vir haar sussie Ariel (wat aan die einde van die treffer Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom gebore is). Ariel moet die gids lees as sy eendag dertien is. Dié lewensgids word soms ook 'n joernaal of vertelling van die vyftienjarige Hanna se lewe terwyl sy die gids skryf, en spesifiek Hanna se kennismaking met haar stiefbroer Yann se vriend Benjamin, op wie sy verlief raak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marita+van+der+Vyver\" class=\"contributor-link\"\u003eMarita van der Vyver\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marita van der Vyver","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523881484451,"sku":"9780624071044","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624071044_94809003-c228-40ad-8dae-e45aad5c7d72.jpg?v=1776479400","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624071044","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}