{"product_id":"9780624071075","title":"Die Afrikaners - verkorte en aangevulde uitgawe","description":"\u003cp\u003eHermann Giliomee, top-historikus, is die aanbieder van die 26-episode kykNETreeks.\u003cbr\u003eDie Afrikaners in beeld, in samehang waarmee dié boek gepubliseer word. Hy het talle toekennings ontvang vir die oorspronklike boek waarop die reeks\u003cbr\u003egebaseer is, die topverkoper The Afrikaners, en word gesien as die wêreldkenner van dié onderwerp. Die Afrikaners in beeld bied die kern van die langer\u003cbr\u003eakademiese werk in leesbare Afrikaans aan vir 'n moderne leserskap. Talle omstrede aspekte van Suid-Afrika se verlede en die rol daarin van die groep\u003cbr\u003emense wat mettertyd na hulself as 'Afrikaners' sou verwys word in kleur en geur in storievorm vertel, sodat lesers met 'n vars, soms uitdagende perspektief op ons verlede gelaat word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hermann+Giliomee\" class=\"contributor-link\"\u003eHermann Giliomee\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hermann Giliomee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375851323555,"sku":"9780624071075","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624071075_497a1bb9-f71d-4d80-90c2-395281b4e2fb.jpg?v=1776479405","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624071075","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}