{"product_id":"9780624072256","title":"In die blou kamp","description":"\u003cp\u003eDana Snyman is volksbesit. Hy reis rond deur Suid-Afrika en skryf oor sy ontmoetinge met mense langs die pad, die trokdrywers, die meisie wat in matriek swanger geraak het, donkie-eienaars, die vrou wat haar seun in die grensoorlog verloor het, Cliffie van Epping, oom Pik Botha in Pretoria ...\u003cbr\u003eSy stories tref mens in die binnegoed. Soms is dit hartseer, maar soms ook skreeusnaaks, soos die storie oor sy ma wat sweer dat sy vanjaar 'net iets ligs' vir die Kers-ete gaan bedien.\u003cbr\u003eIn sy nuutste boek het Dana 100 van sy ware ontmoetings geboekstaaf - ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge - die vleispastei, of tuisgemaakte braai-apparate.\u003cbr\u003eDie stories het hy aanvanklik op Facebook, waar hy duisende volgelinge het, gepos. Die wat die grootste reaksie gekry het is nou hierin verwerk. 'n Ware interaktiewe Suid-Afrikaanse boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dana+Snyman\" class=\"contributor-link\"\u003eDana Snyman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dana Snyman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375470985379,"sku":"9780624072256","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624072256_308b405a-1c69-4b5c-92ea-25e2776f032d.jpg?v=1776479529","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624072256","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}