{"product_id":"9780624072614","title":"Omega, oor en uit","description":"\u003cp\u003eVan sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die \"siekverveelde uitdrukking\" op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met 'n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as 'n argivaris. By die argief doen hy as't ware 'n tweede keer diensplig, omdat hy weens regstellende aksie oorgesien word vir bevordering.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francois+Verster\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancois Verster\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francois Verster","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584719437987,"sku":"9780624072614","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624072614_cacc2b40-3b2a-41c8-b61d-ee9bd735dffb.jpg?v=1776479562","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624072614","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}