{"product_id":"9780624073000","title":"Louisa du Toit Omnibus 9","description":"\u003cp\u003eSy was 'n somerdeel\u003cbr\u003eDan kom die eensaamheid\u003cbr\u003eSkerwe van geluk\u003cbr\u003eLamplig teen die seile\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Sy was 'n somerdeel kom Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en sy pragtige dogter Jeannie nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Dan kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur Billy de Meyer, haar werkgewer, wat self met verdriet worstel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Skerwe van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoë eise, terwyl Madie verlief raak op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet en Madie toenemend van mekaar verwyder. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn in Lamplig teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf, maar hy is haar niggie se kêrel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie groei?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louisa+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eLouisa du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Omnibus\" class=\"contributor-link\"\u003eOmnibus\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louisa du Toit,Omnibus","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584719634595,"sku":"9780624073000","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624073000_dc6d142e-9534-470a-89cc-b436727cb321.jpg?v=1776479616","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624073000","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}