{"product_id":"9780624073185","title":"Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok","description":"\u003cp\u003eClint Eastwood van Wyk se Amerikaanse nefie Budde kom kuier vir drie weke. Hulle hele gesin gaan na die familieplaas in die Moordenaarskaroo, ter wille van Clint se pa se argeologiese navorsing en sy ma se belangstelling in spoke en VVV's. Op die plaas woon Oupa Gammie en sy kleinseun, Kiewiet, wat die twee seuns oor jag en spoorsny inlig. Aanvanklik word Budde vir 'n grap banggemaak, maar dan word die onmoontlike geleidelik waar: 'n spookhuis, 'n versteende woud, 'n vloed, 'n oerskerpioen, 'n lugskip, 'n Engelse lord, 'n verstommende Victoriaanse robot en 'n moordenaarsklok . . .\u003cbr\u003eDie verhaal is meesleurend\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pieter+Verwey\" class=\"contributor-link\"\u003ePieter Verwey\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pieter Verwey","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375595405475,"sku":"9780624073185","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624073185_e3d0e94d-609a-424b-925a-12006a54e722.jpg?v=1776479647","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624073185","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}