{"product_id":"9780624073246","title":"Die Dingesfabriek 4 Janus en Kriek en die tydmasjien","description":"\u003cp\u003eDie vierde en laaste boek in die reeks.\u003cbr\u003eIn die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In Jannus en Kriek krimp het Oupa Dinges se SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van 'n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa laat krimp. In Jannus en Kriek en die tydmasjien het Oupa se vriend, Archimedes Snol, verdwyn. Hy antwoord nie meer sy e-pos nie en rekeninge hoop op by sy dakwoonstel bo die museum. Wanneer Oupa besluit om hom te gaan soek, gaan Jannus en Kriek saam. Maar Archimedes is 'n tydreisiger, en hulle beland in die era toe Afrika nog deel was van Gondwanaland. Nou kan Jannus self uitvind of Gigantosaurus werklik groter was as Tyrannosaurus!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elizabeth+Wasserman\" class=\"contributor-link\"\u003eElizabeth Wasserman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Astrid+Castle\" class=\"contributor-link\"\u003eAstrid Castle\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elizabeth Wasserman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375595634851,"sku":"9780624073246","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624073246_2594506e-3d3e-4646-a496-823780fc2bab.jpg?v=1776479656","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624073246","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}