{"product_id":"9780624073420","title":"Donker stroom - Eugene Marais en die Anglo-Boereoorlog","description":"\u003cp\u003eIn 1896, kort voor die ABO, vertrek die jong koerantman Eugene Marais uit die Transvaal na Londen, waar hy vyf jaar sal bly. In 1974 verskyn Leon Rousseau se lewensverhaal oor hom, Die groot verlange. Rousseau glo Marais se tyd in Londen is vir die geskiedenis verlore. In Donker stroom leer ons nou presies waarmee Marais tydens die ABO besig was, en dit het veel meer met lord Milner en die Randlords te doen as wat 'n mens jou kan indink . . .\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eCarel van der Merwe is in 1963 in Johannesburg gebore. Sy eerste roman, Nasleep\/No Man's Land, is gekortlys vir 'n aantal pryse. Geldwolf\/Shark het in 2009 verskyn, en Skaduwee\/Shadow in 2012. Geldwolf is met die Eugène Maraisprys bekroon. Carel woon op Stellenbosch saam met sy gesin en Donker stroom is sy eerste geskiedeniswerk\/biografie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Carel+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eCarel van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Carel van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584719863971,"sku":"9780624073420","price":385.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624073420_0396ba2a-c65a-43f3-91e8-64cfa752cf10.jpg?v=1776479686","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624073420","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}