{"product_id":"9780624073772","title":"Wat nou, Suid-Afrika?","description":"\u003cp\u003eOm braaivleisvure skiet gewone Suid-Afrikaners se kommervlakke deesdae amper net so hoog op soos die vonke. In Wat nou, Suid-Afrika? kyk die oudrektor Theuns Eloff na die kwessies op almal se lippe  -  werkloosheid en verlammende armoede, die impak van regstellende aksie, die bedreigings vir die oppergesag van die grondwet, die probleme in ons onderwys, misdaad.  Eloff steun op die jongste navorsing en sy ervaring in die politieke- en sakewêreld om nuwe perspektief te gee op al hierdie kwelpunte.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theuns+Eloff\" class=\"contributor-link\"\u003eTheuns Eloff\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theuns Eloff","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584719896739,"sku":"9780624073772","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624073772_c884f5bb-e45a-4498-a0bb-017f404ad91a.jpg?v=1776479705","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624073772","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}