{"product_id":"9780624076711","title":"Geheime liefde","description":"\u003cp\u003eToe digter AA Sutherland se verlore joernaal ontdek word, kan PhD-student Diana Malan nie wag om dit te bestudeer nie. Dalk vind sy uit wie die vrou is na wie hy in sy gedigte verwys. Maar ai, die joernaal moet eers gerestoureer word. Boonop daag Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om dit te sien. Die aantreklike Skot trek Diana soos 'n magneet aan. Maar hy kuier blykbaar by die beginsellose Beryl, terwyl Diana se eks haar met 'n seer hart wil terughê . . .\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Malene+Breytenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eMalene Breytenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Malene Breytenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584721174691,"sku":"9780624076711","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624076711_7213843a-53b9-4cc2-8df3-40549b083465.jpg?v=1776479940","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624076711","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}