{"product_id":"9780624080862","title":"Die landheer van koningshof","description":"\u003cp\u003eErika Strauss wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar 'n raaisel. Dis die aantreklike man wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemdeling te soen en dit boonop te geniet? Wie is hy en waarheen het hy verdwyn? \n Toe 'n ou vriend kom aanklop vir hulp om sy vrou se irrasionele vrese te besweer, vertrek Erika na 'n Kaapse blomplaas, min wetend dat \"Moos\" weer haar pad sal kruis . . .\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Schalkie+van+Wyk\" class=\"contributor-link\"\u003eSchalkie van Wyk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Schalkie van Wyk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584724156579,"sku":"9780624080862","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624080862_19809cc4-25e6-4b12-9dd7-bd72950aa843.jpg?v=1776480421","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624080862","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}