{"product_id":"9780624081265","title":"Ses blinde muise en 'n olifant","description":"\u003cp\u003eEen snikwarm dag kom 'n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in 'n boer se skuur. Hy maak vir hom 'n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is 'n olifant soos 'n muur? Of 'n boom? 'n Spies? Dalk 'n waaier of 'n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van dié merkwaardige dier in hierdie pragtig geïllustreerde fabel uit Indië.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jude+Daly\" class=\"contributor-link\"\u003eJude Daly\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jude Daly","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584725074083,"sku":"9780624081265","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624081265_9c54903f-f134-45f1-bf0b-cc2558880323.jpg?v=1776480513","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624081265","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}