{"product_id":"9780624082491","title":"Die naamlose","description":"\u003cp\u003eCarli Botha is amper sewe jaar oud toe haar Italiaansgebore moeder, Bella, sterf tydens die geboorte van haar wanskape, breinlose [anensefaliese] boetie. (\"Dis 'n katkoppie, Baas', het Carli vir Lena, die jarelange huishulp in Grootvlei se plaashuis, by die kraambed hoor sê.)\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy word agtergelaat in die sorg van haar dranksugtige pa, Wilhelm Botha, wat haar treiter. Dora, wat ook soms in die plaashuis help, kom bedags tot Carli se redding. Sy was 'n sterk vrou en sy het 'n swaard gehad om oor die baas van Grootvlei se kop te hou. Sy het die plaas se geheime geken reg van oupa Maans se tyd af, en sy sou praat, dit het Wilhelm Botha geweet...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Mari%C3%ABl+le+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eMariël le Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Mariël le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584725794979,"sku":"9780624082491","price":375.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624082491_82bc94ed-ba36-4585-8f98-418491bbf658.jpg?v=1776480688","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624082491","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}