{"product_id":"9780624083245","title":"Vet feetjies vlieg nie","description":"\u003cp\u003eLucy Lombaard dra XL-klere in 'n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir SARS te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. Maar sy het die hart van 'n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie... Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelling, maar hy stel net belang om haar Funky Feetjie-blog in sy tydskrif te gebruik. Is haar mede-rubriekskrywer Wouter Weet-als dalk eerder haar sielsgenoot?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kristel+Loots\" class=\"contributor-link\"\u003eKristel Loots\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kristel Loots","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584726679715,"sku":"9780624083245","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624083245_11a389ef-557a-4fb4-b16d-4a4dbc316437.jpg?v=1776480775","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624083245","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}