{"product_id":"9780624084570","title":"Vlug na Santorini","description":"\u003cp\u003eNa 'n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na 'n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel by haar familie in Santorini te gaan soek.\u003cbr\u003eSy't skaars haar voete op die eiland gesit toe sy hom sien: 'n Griekse god met 'n lenige lyf, breë skouers en donker oë. \u003cbr\u003eHy is die mooiste man wat sy nog in lewende lywe gesien het, en hy straal manlikheid uit. Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op 'n volmaakte toekoms verg om haar liefde en vertroue te wen, want Erika is nou half bang vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en dié se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir 'n onbekende blondine nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Malene+Breytenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eMalene Breytenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Malene Breytenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375530721443,"sku":"9780624084570","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624084570_5e838abd-3a12-49f1-9041-ce8325121c5b.jpg?v=1776480921","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624084570","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}