{"product_id":"9780624085010","title":"Tweede kans op liefde","description":"\u003cp\u003eMynhard Malan erf die plaas Koppie-alleen by sy vervreemde pa. Terwyl hy tydelik op 'n nabygeleë kleinhoewe tuisgaan, word sy voete letterlik en figuurlik onder hom uitgeslaan deur sy misterieuse buurvrou. \u003cbr\u003eWat beteken die woelinge binne-in hom wanneer hy aan Tessa Verwey dink? 'n Tartende duiwel op sy skouer wil vir Mynhard wysmaak dis iets anders as goeie maniere wat hom na haar toe dwing. \u003cbr\u003eTessa wil egter nie nóg 'n aantreklike man naby haar toelaat nie. Hoekom is sy so kil en afsydig, en wat weet sy omtrent Charlotte Basson se dood?  \u003cbr\u003eMynhard sal iets aan sy muisneste moet doen. Dalk moet hy haar liefs vermy en hom by die plaaswerk bepaal voordat hy té betrokke raak by haar probleme. Boonop het hy 'n groot uitdaging op hande toe die beeldskone en manipulerende Yvette Minnaar opdaag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elza+Rademeyer\" class=\"contributor-link\"\u003eElza Rademeyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elza Rademeyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377006592163,"sku":"9780624085010","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624085010_89f4ad08-c7a5-4b07-bebe-a21ba973a2b7.jpg?v=1776480966","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624085010","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}