{"product_id":"9780624085669","title":"Onverwags myne","description":"\u003cp\u003eDie suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip.  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAmanda Toerien hou nie van aantreklike mans nie, want sy weet alte goed - 'n mooi man is almal s'n. Haar nuwe buurman is egter 'n regte bleeksiel en sy het 'n sterk behoefte om hom uit sy kluisenaarsbestaan te red. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeonardo weet dat hy moet wegbly van die mooie Amanda af. Maar daar begin 'n pragtige vriendskap tussen die twee ontwikkel en mettertyd kan hulle nie hul oë of hande van mekaar afhou nie.  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHy leef egter 'n leuen en die waarheid kan dinge tussen hulle lelik beduiwel. Dalk kan hulle tog aan 'n ooreenkoms dink wat vir beide partye tot voordeel sal strek?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Susan+Pienaar\" class=\"contributor-link\"\u003eSusan Pienaar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Susan Pienaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376554459299,"sku":"9780624085669","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624085669_2222c1dd-4428-454f-9eba-c8cb80f89916.jpg?v=1776481054","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624085669","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}