{"product_id":"9780624085737","title":"Die eks-noodgeval","description":"\u003cp\u003eAlana De Koker dink nie twee keer daaroor om as trauma-chirurg in Johannesburg te spesialiseer nie. Om voortdurend aan die gang te bly sal juis  help om die duiwels uit haar kop te hou. Dan hoor sy egter 'n bekende stem by ongevalle, Daar lê die laaste persoon op aarde wat sy ooit weer wou sien. Na vyf jaar moet sy haarself steeds herinner om kalm te bly as Braam Smit net na haar kyk. Maar die sexy paramedikus en reddingsinstrukteur maak steeds haar knieë  en ander vroue s'n  lam.\r\nDis 'n ander Alana wat nou voor Braam staan. En sy sal als in haar vermoë doen om seker te maak hy sien nie dat haar wonde steeds rou is nie. Sy mag nie weer in haar eksman se arms beland nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cecilia+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eCecilia Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cecilia Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376683597987,"sku":"9780624085737","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624085737_074e4632-a201-4ab5-a58f-6d9d9d243294.jpg?v=1776481058","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624085737","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}