{"product_id":"9780624085768","title":"Legkaart van die liefde","description":"\u003cp\u003eWilla le Roux kan uit die staanspoor nie vir Deon Joubert miskyk nie. G'n mens kan nie: die gemaklikheid met sy eie lyf, die selfvertroue wat hy uitstraal. Boonop is die man slim, sjarmant en gevaarlik aantreklik.  \u003cbr\u003e Hul paaie kruis - vir werk én plesier. Willa weet sy beweeg op gevaarlike terrein, maar sy moet darem genoeg stories bymekaarmaak om eendag haar kleindogter te vermaak.  \u003cbr\u003e Net toe dinge behoorlik tussen hulle vlamvat en Willa uiteindelik gereed is om Deon met haar hart én haar lyf te vertrou, besluit iemand uit haar verlede om weer sy opwagting te maak. Dinge ontspoor uiteraard op 'n dramatiese wyse.  \u003cbr\u003e Twee jaar later moet Willa en Deon mekaar weer in die oë kyk. Nou worstel albei met die vraag: Kan hulle die verlede agter hulle sit en saam 'n toekoms bou?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Renda++de+Waal\" class=\"contributor-link\"\u003eRenda  de Waal\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Renda de Waal","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376608428195,"sku":"9780624085768","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624085768_1e2b5494-756c-4e6c-8b44-50aaeb43b961.jpg?v=1776481062","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624085768","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}