{"product_id":"9780624086031","title":"Bos","description":"\u003cp\u003eBloedbroers. 'n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met 'n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé. \u003cbr\u003eEn toe is die oorlog verby. Of is dit? \u003cbr\u003eHoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na 'n duister operasie … nou moordend terug?\u003cbr\u003eMilitêre Inligting soek antwoorde. En Tex Texeira is die enigste operateur wat dit naby hom kan waag. As hy die skietdood van sy eie vrou kan verwerk. En die gevoel van 'n lokval wat hy nie kan afskud nie.\u003cbr\u003eBos is 'n spanningsverhaal propvol aksie en intrigue.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Wolmarans\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Wolmarans\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Wolmarans","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376875847843,"sku":"9780624086031","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624086031_80ac8282-3f53-4281-94b6-788faec0d234.jpg?v=1776481092","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624086031","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}