{"product_id":"9780624086239","title":"In my drome","description":"\u003cp\u003eDokter Stella Swift is sedert haar tienerjare heimlik verlief op Arend Barnard, maar dit blyk dat hy so min moontlik met dié rykmanskind te doen wil hê. \u003cbr\u003e Jare later is Stella 'n gekwalifiseerde algemene praktisyn en Arend is die narkotiseur wat steeds oorloop van ambisie. Sy wil op haar eie voete staan en so gou moontlik onafhanklik van die Swift-miljoene funksioneer. Maar dan tref die een na die ander terugslag haar gesin. \u003cbr\u003e Boonop glo haar jarelange vriend Tiaan dat hy en Stella bymekaar hoort. Daar is ook 'n vasberade fisioterapeut wat haar oë én drome op Arend gevestig het. \u003cbr\u003e Het die noodlot net besluit dié twee dokters se lewenspaaie mag nooit kruis nie, of kan hulle te midde van al die chaos en teleurstelling steeds vrede en geluk in mekaar se arms vind?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Malene+Breytenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eMalene Breytenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Malene Breytenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376773120163,"sku":"9780624086239","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624086239_d7a86597-27ab-4d8e-97ea-8b741ca54f70.jpg?v=1776481100","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624086239","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}