{"product_id":"9780624086642","title":"Droomberig","description":"\u003cp\u003eAnelia le Roux wil nes haar oorlede pa 'n joernalis wees. Haar nuwe werk by Nuus-Direk bied egter uitdaging op uitdaging. \u003cbr\u003e Sy waai op 'n winderige dag teen die navorser Leon de Hanie vas. Daar is onmiddellik 'n wilde aantrekkingskrag tussen die twee en Anelia raak gou halsoorkop verlief. Maar hoe voel hý oor háár? \u003cbr\u003e Intussen het Anelia 'n nare ondervinding met een van haar kollegas. Leon se geheimsinnige optrede laat haar ook wonder of hy nie iets vir haar wegsteek nie. \u003cbr\u003e Mettertyd ontdek Leon nuwe inligting oor Anelia se pa se sogenaamde selfdood. Dan vertel iemand haar dat Leon doelbewus die inligting aan die media verkoop het om sy eie loopbaan te bevorder. Gaan sy vir Leon 'n kans gee om sy optrede te verduidelik?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lun%C3%A9+Olivier\" class=\"contributor-link\"\u003eLuné Olivier\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Luné Olivier","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376886562979,"sku":"9780624086642","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624086642_b37f78ab-7270-49fe-b2d6-e9a62e8242fa.jpg?v=1776481137","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624086642","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}