{"product_id":"9780624086741","title":"Die tronkgesprekke","description":"\u003cp\u003eDis 1984. PW Botha is desperaat.\u003cbr\u003eAs Nelson Mandela in die tronk sterf, gaan die land ontplof. Mandela, Prisonier 913, weet dat 'n vryheidstryd se uitkoms afhang van of daar met “die vyand” gepraat word. Kobie Coetsee, minister van justisie, weet dat 913, amptelik 'n gevaarlike gevangene, 'n belangrike leier is wat dringend vrygelaat moet word.\u003cbr\u003eIn opdrag van Botha begin die enigmatiese Coetsee in die geheim met Mandela praat, die eerste uit die NP om dit te doen. Hulle word spanmaats in 'n ingewikkelde proses op soek na 'n skikking. Boonop sonder die kennis of toestemming van die kabinet.\u003cbr\u003eSkrywer en akademikus Willie Esterhuyse, self betrokke by gesprekke tussen die ANC en die NP, vertel saam met Gerhard van Niekerk die onvertelde verhaal van die onbesonge helde van die oorgang. Mense soos Adèle de Waal en Winnie Mandela. Maar veral Coetsee en Mandela, sonder wie se waagmoed daar geen skikking sou wees nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“'n Skatkis van nuwe inligting. Die volledige verhaal word hier vir die eerste keer ontsluier.”\u003cbr\u003eJan-Jan Joubert\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Willie+Esterhuyse\" class=\"contributor-link\"\u003eWillie Esterhuyse\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerhard+van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eGerhard van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Willie Esterhuyse,Gerhard van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376773251235,"sku":"9780624086741","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624086741_ade805d9-1ea4-4f53-a10e-4848020f4504.jpg?v=1776481144","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624086741","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}