{"product_id":"9780624087007","title":"Liefde agter tralies","description":"\u003cp\u003eHoekom raak mense verlief op misdadigers? \u003cbr\u003eJohann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad...\u003cbr\u003eDit is ver van die enigste geval van so 'n verhouding. \u003cbr\u003eVan diewe tot geweldsmisdadigers - selfs moordenaars - vind liefde agter die tralies. \u003cbr\u003eSulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle 'die liefde van hul lewe' , of word hulle soos familie vir mekaar.\u003cbr\u003eDie topverkoperskrywer Carla van der Spuy gesels met mense wat hierdie onwaarskynlike soort liefde self ervaar het.\u003cbr\u003eDaar is die bruid in boeie, tot sewe jaar gevonnis vir moord; die swendelaar wat sy lewe omgekeer het met die steun van sy nuwe liefde; mense in die tronk wat verstom is om liefde te vind op onverwagte plekke.\u003cbr\u003eCarla gaan klop ook aan by kenners en kyk na wat sulke verhoudings agter tralies dryf .\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Carla+van+der+Spuy\" class=\"contributor-link\"\u003eCarla van der Spuy\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Carla van der Spuy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377020518563,"sku":"9780624087007","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624087007_8297f724-8e6f-4fa5-b05a-ef88de2f3fd3.jpg?v=1776481189","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624087007","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}