{"product_id":"9780624087519","title":"Toring van Jasmyn","description":"\u003cp\u003eSANLAM-PRYS VIR JEUGLEKTUUR 2019 - GOUD\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eToring van Jasmyn speel in die kleurvolle strate van Istanboel af. \u003cbr\u003eTydens hulle vakansie in Istaboel raak Nina, Markus en Neil bevriend met Sahib en sy suster Meryem. Sahib het ‘n stalletjie by die speserymark.\u003cbr\u003eHulle sien die kleurvolle stad deur die oë van hulle nuwe vriende.  \u003cbr\u003eMarkus speel saam met Sahib se span sokker en Nina help Meryem met die bakke tradisionele kos wat sy elke dag maak om te verkoop.\u003cbr\u003eDaar is politieke onrus, en bomaanvalle deur plaaslike terreurgroepe dreig om hulle vakansie in 'n nagmerrie te omskep. \u003cbr\u003eWanneer Nina ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. \u003cbr\u003eDie vakansie ontaard in 'n avontuur wat hulle nie sommer sal vergeet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Derick%C2%A0van%C2%A0der%C2%A0Walt\" class=\"contributor-link\"\u003eDerick van der Walt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Derick van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377313464483,"sku":"9780624087519","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624087519_deeeb2d0-0914-4370-8981-18db8925ba60.jpg?v=1776481248","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624087519","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}