{"product_id":"9780624087830","title":"Nadraai","description":"\u003cp\u003eRocco de Witt  is 'n Kaapse argitek met die wêreld aan sy voete. Hy en sy pragtige Duitse verloofde lei 'n idilliese lewe van buitelugaktiwiteite en Europese skivakansies.\u003cbr\u003eMaar dan maak 'n ou weermagvriend uit die bloute sy opwagting en Rocco se bestaan word op sy kop gekeer. Want wat presies het destyds in die Bosoorlog gebeur toe hy 'n jong luitenant was?\u003cbr\u003eHy is ernstig gewond tydens 'n operasie teen Swapo en het sy bewussyn verloor. Sedertdien kon hy nog nooit presies onthou wat die voorval voorafgegaan het nie...\u003cbr\u003eDaardie herinneringe kom nou terug, met byna ondenkbare implikasies.\u003cbr\u003eEn op 'n dag laat die buurman van Rocco se wegvlugplekkie in die Tankwa-Karoo hom boonop weet dat vreemde dinge daar aan die gang is. Daar op die plaas Nadraai.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Kirsten\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Kirsten\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Kirsten","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377252221091,"sku":"9780624087830","price":385.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624087830_e83528c3-8157-4e3b-b16a-bf4aeef2bba7.jpg?v=1776481288","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624087830","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}