{"product_id":"9780624089513","title":"Die antie met die pienk rok en ander stories","description":"\u003cp\u003eDaar is min mense wat 'n storie soos Jan Spies kan vertel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Antie met Die Pienk Rok en Ander Stories is 'n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaak opnuut kennis met onvergeetlike karakters soos Maans Maanse, sersant Jônie Louw en pater Hoeflies wat ietsie neem vir die koue in 'n poort naby Kenhardt, Orrelkosie wat 'n halwe dag neem om te verduidelik hoe om 'n pil in 'n hoender se keel af te kry, Hábakuk en sy blik kondensmelk en die leerlingverpleegstertjie wat 'n plan bedink om die oumense se valstande skoon te maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Antie met Die Pienk Rok en Ander Stories sluit vele gunstelinge in.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+Spies\" class=\"contributor-link\"\u003eJan Spies\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan Spies","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377230790819,"sku":"9780624089513","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624089513_fed9be0d-a16e-4f09-8a37-5395219b37e2.jpg?v=1776481449","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624089513","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}