{"product_id":"9780624090137","title":"Gangster","description":"\u003cp\u003e'n Intieme blik op bendegeweld - van dié wat die geweld gepleeg het sowel as dié wat onskuldig is. Carla van der Spuy praat met mense van 'n gangster wat “nie genoeg vingers en tone het” om te sê hoeveel mense hy gedood het nie tot 'n ma wie se kind sonder waarskuwing aangeval was. Sy laat toe dat mense in hul eie woorde 'n beeld skep van die hoop en wanhoop, onsekerheid en vasberadenheid wat deel is van lewe tussen gangsters.\u003cbr\u003eMet hierdie boek is daar insig tot hoe die gangs ledes kry, sowel as hoe mense probeer om weg te breek daarvan. Daar is insig vanaf 'n polisielid en van die groep wat 'n veel beter rehabilitasiesyfer het as die tronk - want daar is steeds hoop. Hier lê 'n gemeenskap sy hart bloot.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Carla+van+der+Spuy\" class=\"contributor-link\"\u003eCarla van der Spuy\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Carla van der Spuy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378813583523,"sku":"9780624090137","price":335.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624090137_4942aab1-5c33-48ae-8b59-696f6fc7339b.jpg?v=1776481512","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624090137","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}