{"product_id":"9780624090496","title":"Wilna Adriaanse Omnibus 2","description":"\u003cp\u003e'n Heildronk op die liefde\u003cbr\u003eSerenade vir 'n nagtegaal\u003cbr\u003eHande wat heelmaak\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn 'n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies; daarom wou Nicolene nooit 'n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Serenade vir 'n nagtegaal is sang Ann se hele bestaan, en haar sangdosent, Carl, is die liefde in haar lewe. Maar dan verbreek hy hul verhouding net wanneer sy op vertrek staan na Europa. En nou verskyn daar 'n donkerkopman op die toneel . . .\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn in Hande wat heelmaak keer Libby terug na haar tuisdorp om as fisioterapeut te werk. Daar maak sy kennis met 'n jong pasiënt wie se ouers verongeluk het. Sy oom Andrew moet vir hom sorg. As tiener was Libby verlief op dié man, maar nou het hy stug en afgetrokke geword. En tog, soms kan ou gevoelens herleef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wilna+Adriaanse\" class=\"contributor-link\"\u003eWilna Adriaanse\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wilna Adriaanse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376667607203,"sku":"9780624090496","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624090496_1d51fdd5-c6fd-44f7-8f15-712f2c532983.jpg?v=1776481560","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624090496","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}