{"product_id":"9780624090854","title":"Die oorkant","description":"\u003cp\u003eTwintig jaar gelede moes Ada Bloukoeniekraal, haar geboortegrond, noodgedwonge verlaat. Nou keer sy terug na die geheime van haar kinderjare wat aan die oewers van die getyrivier lê.\u003cbr\u003eSy bly by haar vriendin Mel, 'n omgewingsnavorser wat, met die hulp van afstammelinge van die Khoekhoen, die streek se ryk maar brose ekosisteem karteer.\u003cbr\u003eDeur haar skryfwerk probeer Ada die skimme van die verlede tem. Maar hoe word jy vry van 'n verlede wat steeds hier rondspook? En hoe herstel jy 'n ou vriendskap, noudat die skeidslyne van apartheid vervaag het, maar daar steeds soveel ongesêde dinge is?\u003cbr\u003eIn sidderende tonele word die verlede laag vir laag blootgelê. Is die troos van die rivier en die grond waarmee Ada so onlosmaaklik verbind voel genoeg?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annemari%C3%A9+van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnemarié van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+PTAFM\" class=\"contributor-link\"\u003ePTAFM\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annemarié van Niekerk,PTAFM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47624356266147,"sku":"9780624090854","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780624090854_06ba4085-4190-4864-8313-4db89ef8a81b.jpg?v=1777925212","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624090854","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}