{"product_id":"9780624091486","title":"Die drie weduwees","description":"\u003cp\u003eAmi het geweet die dag gaan kom dat sy moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal wat met mening teen alzheimers baklei het.  Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar:  Sy moet met die hulp van sy drie eksvroue na 'n stokou onopgeloste saak kyk.\u003cbr\u003eDie drie weduwees, soos hulle genoem word, is aanvanklik ewe min lus om aan Paul se versoek gehoor te gee.  Niemand kon dan al bepaal hoe 'n vyftienjarige seun van Pretoria in 1999 op pad kafee toe met net R20 in sy sak verdwyn het nie.\u003cbr\u003eMet haar eerste besoek aan die Moot besef Ami dat Eberhard Gouws se ma nog lank nie moed verloor het dat haar kind gaan huis toe kom nie.\u003cbr\u003eTeen haar sin begin sy al hoe dieper in die raaisel ingetrek word, die halwe waarhede en leuens wat een vir een begin kop uitsteek.\u003cbr\u003eEn toe verdwyn nog 'n kind....\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Irma+Venter\" class=\"contributor-link\"\u003eIrma Venter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Irma Venter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382932684963,"sku":"9780624091486","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624091486_d80acc2b-fc6c-4b90-9c13-ce157c362789.jpg?v=1776481716","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624091486","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}