{"product_id":"9780624091974","title":"Die moord op Deveney Nel","description":"\u003cp\u003eWanneer 'n stelsel faal, betaal kinders die hoogste prys.\u003cbr\u003eIn 'n pragtige plattelandse dorpie ontvou 'n ondenkbare tragedie: Die 16-jarige Deveney Nel se liggaam word op 7 Augustus 2024 in 'n skool- pakkamer ontdek. Agter hierdie gruwelike moord is 'n verhaal wat veel dieper strek as slegs 'n enkele daad van geweld.\u003cbr\u003eDie ervare ondersoekende joernalis en topverkoperskrywer Julian Jansen volg die spoor van die beskuldigde, 'n 17-jarige seun met 'n geskiedenis van gewelddadige gedrag wat reeds jare tevore deur die krake van Suid-Afrika se regstelsel geglip het.\u003cbr\u003eDié boek dwing ons om moeilike vrae te vra: Wie dra die verantwoordelikheid wanneer waarskuwingstekens geïgnoreer word? Hoe beskerm ons ons kinders in 'n gebroke stelsel? En wat van Deveney, wie se stem nou vir ewig stil is?\u003cbr\u003eDis 'n noodsaaklike boek vir ons tyd wat ons dwing om in die spieël te kyk en te erken: Daar is bloed aan baie hande.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Julian+Jansen\" class=\"contributor-link\"\u003eJulian Jansen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Julian Jansen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382699114659,"sku":"9780624091974","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624091974_36db6087-d682-4c31-9070-423b1b1fc4a8.jpg?v=1776481792","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624091974","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}