{"product_id":"9780624092018","title":"Koöperasie-Stories","description":"\u003cp\u003eHierdie heruitgawe van Koöperasiestories bevat 30 kortverhale en sluit onder meer die volgende ou gunstelinge in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSkeef gelaai\u003cbr\u003eSoontjie\u003cbr\u003eMerk haar vir my\u003cbr\u003eDie man wat so kon spu\u003cbr\u003eLiefde is 'n winskoop\u003cbr\u003eDubbele kyk in die oog\u003cbr\u003eMilky bar Eksterminasie\u003cbr\u003e'n Ruikertjie geelperskes\u003cbr\u003e'n Dier in pyn\u003cbr\u003eOm 'n vrou aan te kleef\u003cbr\u003eDie snorkmasjien\u003cbr\u003ePG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as 'n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is 'n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus.\u003cbr\u003eFlambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in 'n mens se hart.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+P.G.+du+Plessis\" class=\"contributor-link\"\u003eP.G. du Plessis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"P.G. du Plessis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379682525347,"sku":"9780624092018","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624092018_b56613aa-0159-4bac-961b-891ead04ee99.jpg?v=1776481800","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624092018","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}