{"product_id":"9780624092216","title":"Ruben Namibië en Cindy","description":"\u003cp\u003ePlaas is plaas, sê mense graag, maar dis nie waar van Simmenau in die woestynland Namibië nie.\u003cbr\u003eOp hierdie toweragtige plaas woon die boerseun Ruben Lambrechts, sy bobbejaansuster Cindy en 'n klomp weesdiere dolgelukkig saam. \u003cbr\u003eCindy is die oorspronklike weesdierkind en sy is baie beskermend teenoor mens en dier, maar waarom is sy ekstra lief vir die vlakvarke? Lees verder om die antwoord te kry en hoor ook hoe om 'n ystervarkie 'n drukkie te gee sonder om 'eina' te skree!\u003cbr\u003eHierdie boek beskryf Ruben en sy tweelingbroer Tertius se grootwordjare saam met al die weesdiere soos die saggeaarde meerkatte Minki en Jerry, die streepmuishond Zoey, wat gaste se tone byt, en die vlakvark Vlakkie wat tog so dol is oor maagkrappies. \u003cbr\u003eDit is propvol avonture én fassinerende dierefeite. Ruben se video's van sy dierefamilie lok deesdae milioene kykers op sosiale media.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pieter+Van+Zyl\" class=\"contributor-link\"\u003ePieter Van Zyl\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ruben+Lambrechts\" class=\"contributor-link\"\u003eRuben Lambrechts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pieter Van Zyl,Ruben Lambrechts","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382932095139,"sku":"9780624092216","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624092216_c7391074-d480-434a-8575-b9f7ef0ca7a0.jpg?v=1776481838","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624092216","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}