{"product_id":"9780624092605","title":"Vlug","description":"\u003cp\u003eMilla Roux is 'n veearts wat werk by 'n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Sy het as 't ware “gevlug” daarheen nadat haar man en seuntjie in Suid-Afrika rég langs haar doodgeskiet is tydens 'n mislukte motorkaping. Sy stort hart en siel in haar werk en probeer 'n werklike verskil maak jeens die voortbestaan van 'n spesie waarvan die getalle besig is om só drasties te krimp . . .\u003cbr\u003eMaar spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo 'n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan 'n gewonde Milla wéér op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense, wat na die DRK gekom het om van sy éie problematiese verlede te probeer ontsnap . . .\u003cbr\u003eVlug is 'n boeiende roman, propvol spanning en intrige, asook die meesleurende karakterverhoudinge waarvoor Wilna Adriaanse so bekend is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wilna+Adriaanse\" class=\"contributor-link\"\u003eWilna Adriaanse\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wilna Adriaanse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379419725987,"sku":"9780624092605","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624092605_34ecc2bd-a629-4fdf-804b-3599b49548a1.jpg?v=1776481945","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624092605","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}