{"product_id":"9780624092902","title":"Anderkind","description":"\u003cp\u003eSANLAMPRYS VIR JEUGFIKSIE - SILWER\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom Andries, 'n dorpenaar wat ook sy hele gesin verloor het. Tesame met Lya, wat vir Johannes help grootmaak het, durf hulle verskeie aanslae aan - van wilde diere en boewe tot die regering se beleid oor weeskinders en die eienaarskap van plase. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Betsie+van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eBetsie van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Betsie van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523886268579,"sku":"9780624092902","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624092902_4aa1fe70-1dc9-40e4-9e77-08672cb60c9e.jpg?v=1776482002","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624092902","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}