{"product_id":"9780624093428","title":"Meer as jou seerkry","description":"\u003cp\u003eHoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie. Maar jy kán dit oorleef -- en selfs sterker wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johannes+de+Villiers\" class=\"contributor-link\"\u003eJohannes de Villiers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johannes de Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379907313827,"sku":"9780624093428","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624093428_1efe88d5-461f-4427-a308-219092141d2d.jpg?v=1776482120","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624093428","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}