{"product_id":"9780624093596","title":"Onder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid- Afrika (80)","description":"\u003cp\u003eRAPPORT TOP 100 - NOMMER 80\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAnnamarie van Niekerk gaan brutaal eerlik om met vraagstukke waarmee ons daagliks worstel: plaasmoord, geweld teen vroue, skuld en onmag, aandadigheid en keuse. \u003cbr\u003eSy woon in Den Haag, maar keer terug Suid-Afrika toe vir die begrafnis van haar liewe vriend, Ruben, wat saam met sy ma in ŉ wrede plaasmoord vermoor is. Dié reis lei terug na ander reise: Van haar kinderjare in PE in ŉ streng Nasionale huishouding met ŉ Broederbondpa. Na Umtata, waar sy gaan klasgee en verlief raak op ŉ swart kollega. Na Hillbrow, waar die twee van hulle onwettig saamwoon en aktief is in skrywersirkels met vriende soos Nadine Gordimer en Njabulo Ndebele. Tot geweld ook hul verhouding binnedring. Uiteindelik na die tronk, waar sy Ruben se moordenaars gaan soek in haar strewe na verstaan. \u003cbr\u003eVan Niekerk vervleg haar eie storie aangrypend met 'n verkenning van die groot kwessies in ons land. Onder ŉ bloedrooi hemel is ŉ diep ontroerende persoonlike reis, van geweld na genade, meesterlik vertel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annemari%C3%A9+van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnemarié van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+RAPPORT100\" class=\"contributor-link\"\u003eRAPPORT100\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annemarié van Niekerk,RAPPORT100","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380795392163,"sku":"9780624093596","price":385.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624093596_8b61468c-23f6-4cbc-a494-02bffdfc9ac7.jpg?v=1776482151","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624093596","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}