{"product_id":"9780624094043","title":"Laaste kans","description":"\u003cp\u003eDis 'n outydse kleurfoto op glanspapier, 'n buigbare, skeurbare, opfrommelbare voorwerp uit 'n era voordat almal hulle herinneringe op slimfone bewaar het. Dit was die laaste keer dat hulle almal saam gekuier het . . .\u003cbr\u003e'n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir een maak die gaste hul opwagting by Adriaan en Yvette se strandhuis aan die Weskus.\u003cbr\u003eSommige bring hul kinders en kleinkinders saam. Sedert hulle mekaar laas gesien het, moes party van lewensmaats en drome afskeid neem; ander het nuwe liefde en\u003cbr\u003ebetekenis gevind. En dan is daar Yvette wat haarself nie sover kan kry om vir almal van háár reis te vertel nie.\u003cbr\u003eLaaste kans is 'n roman oor vriendskap wat die tyd deurstaan het. \u003cbr\u003eMarita van der Vyver skryf met haar kenmerkende insig en humor oor ontheemde mense, die komplekse verhouding tussen ouer en kind, en die eise wat die tyd aan menswees stel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marita+van+der+Vyver\" class=\"contributor-link\"\u003eMarita van der Vyver\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marita van der Vyver","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380980859043,"sku":"9780624094043","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624094043_73ae40f0-46b8-48ad-8029-6c55a2b7cfd5.jpg?v=1776482247","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624094043","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}