{"product_id":"9780624094180","title":"Met ander woorde","description":"\u003cp\u003eHERDRUK\u003cbr\u003eToe Kristina een aand nie huistoe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hull kry haar in die oggendure onder 'n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir haar drastiese persoonlikheidsverandering  wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van 'n psigiater ingeroep.\u003cbr\u003eBen Krige het 'n praktyk en kliniek op Stellenboch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos 'n labirint - vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af - en uiteindelik bring die pad hulle by 'n bestemming uit - al lyk die bestemming soms anders as wat 'n mens jou voorgestel het…\u003cbr\u003eWilna Adriaanse is ook die skrywer van die topverkoper, Rebecca.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wilna+Adriaanse\" class=\"contributor-link\"\u003eWilna Adriaanse\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wilna Adriaanse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382845489315,"sku":"9780624094180","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624094180_b5ad00e3-e84c-44be-83b6-94e24fa7c7d6.jpg?v=1776482292","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624094180","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}